Die Sunshine Leisure-portefeulje is ’n spesiale saamgestelde versameling van uitsonderlike bestemmings in Suid-Afrika.

Alle Son-Safari gaste ontvang ‘n spesiale 30% afslag op besprekings gemaak teen 30 Junie 2026.

Buite piektye en onderhewig aan beskikbaarheid.

Neem deel aan die skattejag en staan ’n kans om een van 5 vakansies by enige van Sunshine Leisure bestemming te wen!

Wenners word Donderdag 16:30 by die hoofswembad aangewys

Prys 1

Vyf nagte vir twee persone.

Prys 2

Drie nagte vir twee persone.

Prys 3

Drie nagte vir twee persone.

Prys 4

Twee nagte vir twee persone.

Prys 5

Twee nagte vir twee persone.

Bepalings en voorwaardes:

  1. Pryse is vir gebruik buite piektye of vakansiedae, en onderhewig aan beskikbaarheid.
  2. Wenners word bepaal deur ‘n gelukkkige trekking uit die inskrywings met die korrekte antwoorde.
  3. Pryse is oordraagbaar aan iemand anders, maar kan nie geruil word vir geld nie.

Voltooi die Sunshine Leisure Skattejag teen Donderdag 24 Junie om 13:00! Soek die leidrade en antwoord die vrae op die aanlynvorm.

Wenners word Donderdag 16:30 by die hoofswembad aangewys

Skattejag begin 22 Junie