Waar verhoudings en herinneringe gebou is
Baie dankie aan elke gas, spreker, borg, kunstenaar en vriend wat gehelp het om Son-Safari 2026 ’n onvergeetlike ervaring te maak.
Ons hoop elkeen het die geleentheid geniet, nuwe verhoudings gebou, waardevolle kennis opgedoen en bowenal lekker saam gekuier.
Herbeleef die mooiste oomblikke en herinneringe van Son-Safari hieronder.
Video’s van Son-Safari
Deel asseblief jou terugvoer
Jou terugvoer help ons om toekomstige Son-Safari geleenthede nog beter te maak.
Laat weet ons wat jy geniet het, wat vir jou uitgestaan het, en waar ons kan verbeter. Dit neem net ’n paar minute, maar dit maak vir ons ’n groot verskil.