Het jy geweet?
Die gemiddelde kuiergas by die Son-Safari Landbouskou in Mauritius is in 1981 gebore.
Dit beteken die meeste van hulle is oud genoeg om treffers soos
Meisie Meisie, Ska-Rumba en Tussen Jou en My te onthou.
Watter een van hierdie treffers uit die vroeë 2000’s was jóú gunsteling?
Kies jou top-treffer, maak jou knieë los en dans saam by die MBFi SONsak Sokkie.