Herinneringe vir ‘n Leeftyd

Die kostes sluit alles in, ja dit is reg ALLES. 5* Akkommodasie, alle etes, alle drankies (nie-premium), konferensie, Afrikaans is Groot-musiekproduksies, motiveringsprekers, vermaak, sekere watersporte en hope meer.

Verdien punte op hierdie produkte in Februarie 2022

Voorseisoen aankope in Februarie verseker beskikbaarheid van voorraad en help om prysverhogings vry te spring.

Gebruik jou punte voor dit verval

Die Son-Safari-punte gaan 28 Februarie 2022 verval indien dit nie gebruik word nie. Meeste produsente het reeds baie punte om te gebruik.

Is your life worth living?

Join Frank Rautenbach and other inspiring speaker at the Son-Safari Landbouskou from 30 April to 5 May 2022.

Son-Safari gaan voort

Die Landbouskou wat oor 5 maande van 30 April tot 5 Mei 2022 plaasvind, gaan steeds voluit voort.

Landbouweekblad: Son-Safari Landbouskou

Son-Safari Landbkouskou volg op sukses van Seil-Safari volgende jaar 30 April tot 5 Mei 2022.

Sugar Beach – Best Luxury Beach Resort

Voted Best Luxury Beach Resort in Mauritius.

Allesingesluit-pakket

Die akkommodasie-pakket sluit alles in! Vyster-akkommodasie, alle etes, alle drankies (nie-premium), landbouskou, vermaak versekeie aktiwiteite en soveel meer.

Kyk wie kom saam!

Dit is vyf dae van kennis opdoen, konferensie hou, gepaard met musiek en vermaak plus herinneringe vir ‘n leeftyd.
Maak gereed vir son, sand, sing, sprekers, sundowners, en selfies saam met hierdie kunstenaars.

Verdien punte op hierdie produkte

Laat ons jou help om saam te reis na Mauritius! Al wat jy moet doen is om hierdie produkte te koop en jy verdien hope punte om te gebruik vir betaling vir Son-Safari.