swissmade.is the Swiss made best webside to sell fake watches.
Top Swiss rolex replica Watches UK Online Store For Man and Woman.
Top Grade Swiss and Japanese AAA++ Grade fake watches with 3 years Extended Warranty and Free Shipping Worldwide.
Ekskursies en Aktiwiteite
Bespreek ekskursies by ontvangs, by die La Pirogue boothuis of direk by toer agente.
Nie-gemotorisserde watersport by Sugar Beach/La Pirogue is ingesluit by die pakket.
Vervoerkostes is nie altyd ingesluit nie. Sien inligting onder – pryse mag verander op kort kennis.
Hierdie is onafhanklik van die oorde en van Son-Safari.
See aktitwiteite
Swem saam met dolfyne, Catamaran, Wes-kus ontdekking, Boot braai, Visvang en meer.
Meeste sluit vervoerkostes uit.
Besprekings JPH Adventures
T: +230 5729 0901 / +230 5727 6188
E: resa@jph.mu
Land en ander
Rumtoer, Teetoer, Gholf, Port Louis Mark/Inkopies, Staproetes, Perdry, 4×4 motorfiets, Kite surf ens.
Vervoerkostes meestal ingesluit.
Besprekings Mauzil
T: +230 5422 4441
E: marieangele.armand@mauzil.mu
Vervoerkostes +/-
2 tot 3 pax R850pp
4 to 10 pax R615pp
11 to 20 pax R525pp
Besprekings Mauzil
T: +230 5422 4441
E: marieangele.armand@mauzil.mu
Ander
Rumproe, Teeproe, Gholf, Port Louis Mark/Inkopies, Staproetes, Perdry, 4×4 motorfiets, Kite surf.
Mauritius is ‘n eiland in die suidwestelike Indiese Oseaan, omtrent 900 km oos van Madagaskar.
Alhoewel Engels die amptelike taal en ook handelstaal is, oorheers die Franse taal steeds die alledaagse taalgebruik en die mediabedryf. Die meeste koerante en televisieprogramme is in Frans. Die ekonomie is veral op suiker, toerisme, tekstiele, klere en finansiële dienste gebasseer.
Flic-en-Flac is ‘n kusdorpie in die westelike deel van die eiland van Mauritius en waar Sugar Beach-oord gelee is. Die openbare wit strand is een van die langste en mooiste op die eiland en sy strandmeer word beskerm deur die omliggende koraalriwwe. Die strand bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. wikipedia.org
Sien foto’s van Sugar Beach, die gholfbane en meer onder.
Tel: 064 964 0714 OF 060 458 8483
E-pos: bespreek@sonsafari.co.za
Volg ons op Facebook SonSafari2022
|