PROGRAM
Landbousprekers, motiveringsprekers, kunstenaars en glanspersoonlikhede
Die amptelike verrigtinge is van 1 tot 4 Mei 2022, met landbousprekers in die oggende, motiveringsprekers in die oggend en/of middag. Vermaak in die aande, waarvan daar twee groot musiekproduksies is, en lekker kuier, sport en ontspanning tussendeur.
Daar sal baie geleentheid wees vir informele gesprekke met sprekers, skouerskuur, ontspan en kuier.
Sien ook sprekers en kunstenaars onder.
Tyd vir konferensie, kenners, koppe bymekaar sit, kuier en cocktails!
Landbousake in SA
Grond- en waterregte, familieboerderybestuur, buitelandse diversifikasie en kredietaansoeke.
Spuittegnologie
Landboukundige uit die VSA en kenner op die gebied van spuittegnologie.
Presisiedienste / Tegnologie
Kenner van nuutste landbou-tegnologie, presisieboerdery met voordele vir produsente.
Plaagmonitering
Uitgebreide kennis oor gewas-beskerming en geïntegreerde plaagbestuurprogramme (IPM).
Biologiese produkte
Markneigings vir biologiese en chemiese produkte met vooruitsigte op verandering.
Biosekuriteit
Gekwalifiseerde veearts en kenner van plaasbestuur met kundigheid in biosekuriteit.
Toekoms van SA landbou
Sitrusboer en burgermeester, Cederberg. Scenario’s oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika.
Regskenner in landbou
Kredietaansoeke, die familie-handves en buitelandse diversifikasie.
Regskenner in landbou
Besprekings saam met Theo Vorster oor grond- en waterregte in landbou.
SA landbou / Ontwikkeling
Landbou-ontwikkeling en vooruitsigte, hoe om vooruit te boer in die landboubedryf.
Saffraanverbouing
By die netwerksessies
Saffraanverbouing en opsies vir diversifikasie en hoe om ’n eie proeflopie te doen.
Kleinboerontwikkeling
By die netwerksessies
Kleinboerontwikkeling in Suider-Afrika met opleiding en ondersteuning.
Inligting oor Mauritius
Inligting en agtergrond oor eiendom en beleggings in Mauritius.
Motiveringsprekers vermaak en meer
Lynette Beer
Victor Matfield
Frank Rautenbach
Arina du Plessis
Anneline Kriel
Hannon
Lynette
Manlie Wagner
Maak gereed vir son, sand, sing, sprekers, sundowners, en selfies saam met:
Appel
Corlea Botha
Bok van Blerk
Demi Lee Moore
Elvis Blue
Karlien van Jaarsveld
Ricus Nel
Jo Black
Monique Steyn
Ruhan du Toit
Liezel Pieters
Jay du Plessis