AgriBonus-punte PLUS ekstra Son-Safari-punte beskikbaar
Verdien punte deurlopend wat gebruik kan word vir betaling op jou bespreking
- Allesinsluitende pakket is vanaf 380,000 punte per persoon, vlugte uitgesluit.
- Bestel en koop soos altyd deur jou Laeveld Agrochem-agent.
- AgriBonus-punte EN Son-Safari-punte kan gebruik word vir betaling.
- Punte is nie verhandelbaar, of omruilbaar nie.
- Son-Safari-punte is geldig tot 28 Februarie 2022, en sal dan verval indien dit nie gebruik is nie.
- Punte kan ook vir vliegkaartjies gebruik word.
- Al die ander produkte nie hier gelys, het steeds AgriBonus-punte soos altyd.
- Hierdie lys sal voortdurend opgedateer word en nuwe produkte bygesit word.
Hierdie punte word aangebied tot 28 Februarie 2022, of tot voorraad hou.
Let wel: Onderhewig daaraan dat jou plaaslike LAC agent toegang tot die gelyste produk het.
Kontak AgriBonus vir jou punte-balans.
Marlene: T 012 843 5660, E: marlene@mybonus.co.za
VERDIEN PUNTE
Al die produkte op hierdie lys word steeds aangekoop by jou Laeveld Agrochem (LAC) verteenwoordiger, teen die beste prys aangebied soos altyd. Die Agribonus-punte sowel as die Son-Safari-punte gee Laeveld Agrochem hoofkantoor addisioneel, ter viering van Laeveld Agrochem 30 jaar in die landboubedryf.
Laat ons jou help om saam te reis na Mauritius!
Al wat jy moet doen is om hierdie produkte te koop en jy verdien hope punte om te gebruik vir betaling vir Son-Safari. Maak jou Son-Safari-bespreking en begin punte verdien wat maandeliks teen jou faktuur af getrek word.
- Maak aankope soos normaal, en verdien outomaties AgriBonus en Son-Safari-punte.
- Ondersteun enige van AgriBonus se deelnemende vennote en verdien genoeg punte van nou tot Februarie 2022 om selfs verniet saam te kom na Mauritius.
- Baie kliënte het reeds genoeg punte om ten volle te betaal vir die reis. Kontak AgriBonus vir jou punte-balans! T: 012 843 5660 | Marlene – marlene@agribonus.co.za.
- Maak ’n bespreking vir die Son-Safari Landbouskou.
————————————-
HOE OM HIERDIE PUNTE TE VERDIEN
LAC Kliënte: Plaas jou bestelling soos normaal by jou Laeveld Agrochem agent/depot, en die normale bonuspunte en die ekstra punte sal outomaties deur AgriBonus geallokeer word. Kontak AgriBonus vir jou punte-balans: 012 843 5660.
Nuwe Kliënte: Skakel 012 940 4398 of kontak jou naaste Laeveld Agrochem verteenwoordiger: www.laeveld.co.za/agente