Kontak
Hoe om te bespreek
Breitling replica reviews are always a favorite because I know a lot of you guys are looking for breitlingreplica.me.
Buy high-quality Hublot replica watches with free shipping worldwide.
You can find the best Rolex (replica) oysters at rolexreplicaexpert.com.We are a professional manufacturer and supplier of Swiss super cloned Rolex.
1. Bespreek
Klik BESPREEK, kies ‘n verblyf opsie en voltooi die vorm. ‘n Bevestigingse-pos sal gestuur word.
Koeponkodes sal na die tyd bygevoeg word en met ‘n opgedateerde faktuur per e-pos gestuur word.
Bespreek aanlyn
Per telefoon: 060 458 8483
Navrae: bespreek@sonsafari.co.za
2. Ruil punte vir betaling
Kontak AgriBonus om jou Son-Safari-punte om te skakel, of kontak Jeanette Nel om jou LAC Pitte om te skakel vir ‘n koeponkode.
Gebruik dié kode as betaling op jou bespreking na die tyd. Kodes kan NA bespreking steeds geallokeer word tot en met Februarie 2022.
AgriBonus: T: 012 843 5660
E: info@agribonus.co.za
LAC Pitte: Jeanette T: 012 940 4398
E: jnel@laeveld.co.za
3. Betaling
Sodra die betaling ontvang is, is die bespreking vasgemaak en ’n e-pos sal gestuur word om die bespreking te bevestig.
Verdere inligting sal deurlopend gestuur word.
Bankrekening:
SAFARI (PTY) LTD
ABSA
Reknr.: 9366836477
Takkode: 632005
Verwysing: Faktuurnommer
Tel: 064 964 0714 OF 060 458 8483
E-pos: bespreek@sonsafari.co.za
Volg ons op Facebook SonSafari2022
|