Landbouskou, vermaak en herinneringe vir ‘n leeftyd
Die kostes sluit alles in, ja dit is reg ALLES. 5* Akkommodasie, alle etes, alle drankies (nie-premium), konferensie, Afrikaans is Groot-musiekproduksies, motiveringsprekers, vermaak, sekere watersporte en hope meer. Vanaf R22,645 per persoon wat deel, plus R10,000 vir ‘n vliegkaartjie en julle kan saam fees hou, en ‘n leeftyd se herinneringe opbou.
Bespreek nou | T: 060 458 8483
Landboukonferensie
Landbousprekers, landbousake, beleggings, diversifikasie, biosekuriteit, presisiedienste, plaagbeheer, sproeitegnologie, kleinboerontwikkeling, saffraanverbouing, grond- en waterregte en meer.
Sien voorlopige progam