Gebruik maklik jou punte vir betaling vir die landbouskou!

Jou AgriBonus-punte en Son-Safari-punte kan gebruik word vir betaling vir hierdie eiland landbouskou. Punte word outomaties verdien met dienste en produk aankope by Laeveld Agrochem en Agri Technovation. Die Son-Safari-punte gaan 28 Februarie 2022 verval indien dit nie gebruik word nie. Meeste produsente het reeds baie punte om te gebruik, kontak AgriBonus vir jou punte-balans.

Vermy prysverhogings en gebruik sommer die laaste geleentheid om in Februarie nog punte te verdien deur jou naaste Laeveld Agrochem te ondersteun met sy omvattende reeks van produkte en dienste.

Top landbousprekers en maatskappye gaan sessies aanbied, met uitstallings oor die nuutste innovasies, hulpmiddels en toerusting in die industrie. Die Afrikaans is Groot-span gaan musiekproduksies aanbied met baie geleentheid om met glanspersoonlikhede skouers te skuur.

Moenie dit misloop nie.

Bespreek nou:   www.sonsafari.co.za  |  T:  060 458 8483

Kontak AgriBonus: Marlene T: 012 843 5660 | marlene@mybonus.co.za

Landboukonferensie

Landbousprekers, landbousake, beleggings, diversifikasie, biosekuriteit, presisiedienste, plaagbeheer, sproeitegnologie, kleinboerontwikkeling, saffraanverbouing, grond- en waterregte en meer.
Sien voorlopige progam

Betaal met punte

  • Akkommodasie-pakket is vanaf 380,000 punte per persoon, alles ingesluit. Vliegkaartjie uitgesluit.
  • Verdien en gebruik lojaliteitspunte vir volle of gedeeltelik betaling.
  • Daar is verskillende maniere hoe om punte te verdien:  www.sonsafari.co.za/verdien-punte.
  • Laeveld Agrochem kliënte het REEDS punte, kontak AgriBonus om jou punte te gebruik:
    Marlene T: 012 843 5660 | marlene@mybonus.co.za.

Vrae oor punte: As jy onseker is oor jou punte, of hoe dit werk – kontak ons gerus.

 Bespreek nou |  T:  060 458 8483 | bespreek@sonsafari.co.za