Kyk wie kom saam!
Die Son-Safari Landbouskou is ‘n belegging vir mense in die landboubedryf. Dit is vyf dae van kennis opdoen, konferensie hou, gepaard met musiek en vermaak plus herinneringe vir ‘n leeftyd.
Bespreek nou | T: 060 458 8483
-
Landboukonferensie.
-
Wêreldklas landbousprekers.
-
Landbou-uitstallings.
-
Netwerk met top boere.
-
Nuutste tegnologie.
-
Vyfster-akkommodasie.
-
Afrikaans is Groot-musiekproduksies.
-
Motiveringsprekers.
-
Skakel met glanspersoonlikhede.
-
Vermaak en baie meer. Lees meer.
Maak gereed vir son, sand, sing, sprekers, sundowners, en selfies saam met:
NOG INLIGTING VOLG OOR: Landbousprekers, landbousake en ekonomie, beleggings, diversifikasie, bio-sekuriteit, presisiedienste, sproei-tegnologie, kleinboer-ontwikkeling, saffraanverbouing en meer…
Verdien punte op hierdie produkte
Lys van produkte: www.sonsafari.co.za/produkte
Bespreek nou | T: 060 458 8483
AgriBonus- en Son-Safari-punte
Kontak AgriBonus direk vir die punte-balans op jou rekening en om punte om te skakel na ’n koeponkode vir betaling op jou bespreking. T: 012 843 5660 | Marlene – marlene@mybonus.co.za.
Deur enige van Laeveld Agrochem of Agri Technovation se produkte of dienste te gebruik, verdien kliënte soos gewoonlik punte by AgriBonus se lojaliteitskema. Punte kan ook verdien word by ander deelnemende vennote nl. Toyota SA, Zoetis, De Heus en LMI.
VINNIGE FEITE OOR PUNTE
- Jy kan nou bespreek, en steeds deurlopend punte verdien om te gebruik vir betaling op die bestaande bespreking.
- Punte word verdien op alle produkte aangekoop deur Laeveld Agrochem en Agri Technovation, asook ander AgriBonus-vennote.
- Meeste produsente het reeds klomp punte wat gebruik kan word vir gedeeltelike of volle betaling van jou reis!
- Son-Safari-punte en LAC Pitte kan slegs vir die Son-Safari Landbouskou gebruik word, is nie verhandelbaar, of omruilbaar vir kontant nie, en sal verval indien nie gebruik word nie.
ENIGE VRAE?
As jy onseker is hoe die punte- en besprekingsproses werk, of as jy vrae het, stuur gerus ‘n e-pos aan bespreek@sonsafari.co.za of ‘n WhatsApp na 060 458 8483 of kontak ons by dieselfde nommer, en ons help graag.
Aanlyn- of telefoonbesprekings kan gemaak word.