Kom deel in hierdie besonderse belewenis van kennis opdoen en netwerke bou terwyl jy
saam met jou gesin, vriende en kollegas batterye herlaai op dié idilliese tropiese eiland.
VERDIEN PUNTE
Vanaf 21 Oktober 2021 tot 28 Februarie 2022 op hierdie lys van produkte, wat
gebruik kan word vir betaling vir julle akkommodasie-pakket. Dit is so maklik!
Al die produkte op hierdie lys word steeds aangekoop by jou Laeveld Agrochem (LAC) verteenwoordiger,
teen die beste prys aangebied soos altyd. Die Agribonus-punte sowel as die Son-Safari-punte gee Laeveld
Agrochem hoofkantoor addisioneel, ter viering van Laeveld Agrochem 30 jaar in die landboubedryf.
Let wel: Son-Safari punte kan slegs vir die Son-Safari Landbouskou gebruik word. Die punte is nie verhanderlbaar
of omruilbaar vir kontant nie, die punte verval indien dit nie vir hierdie Landbouskou gebruik word nie.
Verdien punte op hierdie produkte
Lys van produkte: www.sonsafari.co.za/produkte
BESPREEK NOU | T: 060458 8483
Laat ons jou help om saam te reis na Mauritius!
Al wat jy moet doen is om hierdie produkte te koop en jy verdien hope punte om te gebruik vir betaling vir Son-Safari. Maak jou Son-Safari-bespreking en begin punte verdien wat maandeliks teen jou faktuur af getrek word.
Punte kan deurlopend tot 28 Februarie 2022 verdien en teen jou faktuur geplaas word.
- Maak aankope soos normaal, en verdien outomaties AgriBonus en Son-Safari-punte.
- Ondersteun enige van AgriBonus se deelnemende vennote en verdien genoeg punte van nou tot Februarie 2022 om selfs verniet saam te kom na Mauritius.
- Baie kliënte het reeds genoeg punte om ten volle te betaal vir die reis. Kontak AgriBonus vir jou punte-balans! T: 012 843 5660 | Marlene – marlene@mybonus.co.za.
- Besoek www.sonsafari.co.za en maak ’n bespreking vir die Son-Safari Landbouskou.
Hierdie punte is geldig tot 28 Feb 2022, of tot voorraad hou.
Let wel: Onderhewig daaraan dat jou plaaslike LAC agent toegang tot die gelyste produk het.
HOE OM HIERDIE PUNTE TE VERDIEN
LAC Kliënte: Plaas jou bestelling soos normaal by jou Laeveld Agrochem agent/depot, en die normale bonuspunte en die ekstra punte sal outomaties deur AgriBonus geallokeer word. Kontak AgriBonus vir jou punte-balans: 012 843 5660.
Nuwe Kliënte: Skakel 012 940 4398 of kontak jou naaste Laeveld Agrochem verteenwoordiger: www.laeveld.co.za/agente
Aanlyn- of telefoonbesprekings kan gemaak word.