Son-Safari gaan voort
Die Landbouskou wat oor 5 maande van 30 April tot 5 Mei 2022 plaasvind, gaan steeds voluit voort.
Die Landbouskou wat oor 5 maande van 30 April tot 5 Mei 2022 plaasvind, gaan steeds voluit voort.
Son-Safari Landbkouskou volg op sukses van Seil-Safari volgende jaar 30 April tot 5 Mei 2022.
Voted Best Luxury Beach Resort in Mauritius.
Die akkommodasie-pakket sluit alles in! Vyster-akkommodasie, alle etes, alle drankies (nie-premium), landbouskou, vermaak versekeie aktiwiteite en soveel meer.
Dit is vyf dae van kennis opdoen, konferensie hou, gepaard met musiek en vermaak plus herinneringe vir ‘n leeftyd.
Maak gereed vir son, sand, sing, sprekers, sundowners, en selfies saam met hierdie kunstenaars.
Laat ons jou help om saam te reis na Mauritius! Al wat jy moet doen is om hierdie produkte te koop en jy verdien hope punte om te gebruik vir betaling vir Son-Safari.
Die Seil-Safari op die MSC-bote is na die Son-Safari in Mauritius verander omdat daar net te veel risiko’s en reputasieskade kan ontstaan as ons ʼn lekker funksie in ʼn beperkte spasie soos dié van ʼn boot hou.
Die akkommodasie-pakket sluit alles in! Vyster-akkommodasie, alle etes, alle drankies (nie-premium), landbouskou, vermaak versekeie aktiwiteite en soveel meer.
Kom deel in hierdie besonderse belewenis van kennis opdoen en netwerke bou terwyl jy saam met jou gesin, vriende en kollegas batterye herlaai op dié idilliese tropiese eiland. Met ’n pakket wat alles insluit, is daar geen verskuilde kostes nie.
Tel: 064 964 0714 OF 060 458 8483
E-pos: bespreek@sonsafari.co.za
Volg ons op Facebook SonSafari2022
|